Kolebak

Kolebak

As jy 'n 4x4-buitelugentoesias is en dikwels op plekke kom waar oop grondvure nie toegelaat word nie, sal dit nodig wees om die opsionele kolebak ook aan te skaf.

Die gebruik van die kolebak is onontbeerlik wanneer jy op 'n balkonnetjie van bv. 'n woonstel, meenthuis ens. wil braai (indien die regulasies van die woonkompleks dit wel toelaat!). Die kolebak is ontwerp om die rakke en verbindingstawe, die krulpen asook die potjiestaander te huisves wanneer jy die langpad gaan vat. Op sy beurt pas die kolebak met sy inhoud in die boks van die Braaipal® en die boks met alles daarin, pas weer in die spesiale dra-sak.

Braaipal-foto