Pryslys

Pryslys

Pryse sluit BTW, aflewering en versekering in.
(Bestellings mag by ons kolleksiepunte in Paarl en Wellington afgehaal word, in welke geval die afleweringskoste van die verkoopsprys afgetrek sal word.)

Om te bestel, e-pos die besonderhede van items en getalle aan ons:

E-pos: sales@braaipal.co.za

Bankbesonderhede:
Naam van rekening : H.L. Potgieter & Seuns BK
Bank: Standard Bank
Takkode: Wellington, 050-710
Rekeningnommer: 07 22 22 514

Bestellings sal slegs versend word wanneer volle betaling in ons bankrekening reflekteer.

Foto

Kode

Beskrywing

Prys

SLK006 Braaipal Standaard Gen. 2 (Getemperde staal)
Komponente:
2 x 3-vlak Rakstaanders
2 x Rakverbindingstawe
1 x Krulpen
R 336.00
SLK012 Braaipal-stel in Oranje Sak
Komponente:
2 x 3-vlak Rakstaanders
2 x Rakverbindingstawe
1 x Krulpen
1 x Potjiestaander
1 x Braaipalsak
R 438.00
SLK007 Braaipal De-Luxe-stel (Vlekvrye staal)
Komponente:
2 x 3-vlak Rakstaanders
2 x Rakverbindingstawe
1 x Krulpen
1 x Potjiestaander
1 x Braaipalsak
R 785.00
SLK002 Kolebak (Getemperde staal)
R 434.00

Beskikbaar op aanvraag (pryse sal gekwoteer word)

SLK003
SLK008
Potjiestaander (Getemperde Staal)
Potjiestaander (Vlekvrye Staal)

SLK004
SLK009
Krulpen (Getemperde Staal)
Krulpen (Vlekvrye Staal)

SLK005 Oranje Dra-sak

Transmark is die Nasionale Verspreider van die Braaipal® en bykomstighede.
Transmark

Die Braaipal® is 'n eg Suid-Afrikaanse uitvinding en is die intellektuele eiendom van die patenthouer. Die naam "Braaipal®" is 'n geregistreerde handelsmerk. PASOP vir namaaksels!